Port Owen Marina birdlife

Omdat ons ‘n besigheid in die Kaap het is dit heerlik om Port Owen Marina toe te gaan omdat dit naby gelee is. Dit is so heerlik om net op die stoep te sit en te ontspan en  al die voels dop te hou.

Andre & Magrieta Storm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *