Great Customer Service From Natascha Loubser

Natascha_1363949557989_o

Ons het reeds vir April tweee weke by Flexiclub bespreek, maar intussen is my vrou Margaret (musiekonderwyswer-orrelis) genooi om op Eshowe ‘n lesing en uitvoering te gee einde Mei.

Ons weet Mtunzini Lodge is naby en ons het ‘n paar keer probeer om daar plek te kry. Besprekings was vol maar die vriendelike lede by besprekings het ons aanbeveel om weer te probeer.Ons wil graag Natascha  hartlik bedank vir die eksra moeite wat sy gedoen het en uiteindelik toe ook ‘n bespreking kon maak.Sy verdien ‘n pluimpie.

Baie dankie

Van Der Vegt Familie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *